Episodes

Sunday Apr 20, 2025

Sunday Apr 20, 2025
Die leë graf eis reaksie
Sunday Apr 20, 2025
Sunday Apr 20, 2025
Skriflesing:Johannes 20:1–10Matthéüs 28:11-15Verootmoediging:Kolossense 3:1-17Liedere:As Toetrede: Ges 212:1Lofsang: Ps 33:1, 5Skuldbelydenis: Ges 76Lof Gv: Ges 84:4Slotsang: Ges 199:2

Friday Apr 18, 2025
Sy bloed aan jou gesmeer?
Friday Apr 18, 2025
Friday Apr 18, 2025
VOOR DIENS: Gesang 95Ons Vader wat woon in die hemel,geheilig sy u Naam.Laat u ryk kom, u wil geskiedsoos in die hemel so ook op die aarde.Gee ons vandag ons dag se brooden vergeef ons al ons skulde,net soos ons vergewedié wat teen ons sondig.Laat kom ons nie in die versoeking,maar verlos ons van die bose.Van U is die ryk en die sterkte en die ere,vir ewig en ewig, amen.Vir ewig en ewig, amen.IN ONTMOETINGVotum en seëngroetDie Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom enwysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof. (Openbaring 5:12)Loflied: Psalm 100Juig al wat leef, juig voor die Heer!Dien God met blydskap, gee Hom eer;kom nader voor sy aangesig,en prys Hom met ‘n lofgedig.Die Heer is God, erken dat Hy‘n eie volk vir Hom berei,‘n volk om Hom te dien en vreesen skape van sy wei te wees.Gaan deur sy poorte in met lof,met lofsang in sy tempelhof;kom in sy huis, o bondsvolk saam;verhef sy lof en prys sy Naam.Want goedertieren is die Heer;sy goedheid eindig nimmermeer;sy trou en waarheid hul hou kragtot in die laaste nageslag.Één in ChristusApostoliese GeloofsbelydenisIN VEROOTMOEDIGINGAs ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, danlieg ons en doen nie die waarheid nie. Maar as ons in die lig wandel soos Hy indie lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van JesusChristus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. (1 Joh. 1:6, 7)Bewustheid van die sondePsalm 14:2, 3Skuldbelydenis: Psalm 7:1HEER, my God by wie ek skuiling,redding soek – my teenpartywat my jaag op al my spore,dring gedurig naderby.As u hand my nie verlos nie,sal hule lewend my verslind,soos ‘n leeu die arme skaaplamwat hy sonder herder vind.GenadeverkondigingAs ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes tevergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Joh. 1:9)Antwoord op die genade: Gesang 187:3Aan sondaars gee U vrede,Ons straf het U gedra,mishandel, onderworpe –Gods Lam op Golgota.Ons buig in dank, o Here,al kan ons nie verstaandat Jesus vir die sondaarsop só ‘n pad wou gaan.WOORD EN SAKRAMENTGebedSkriflesing en prediking: Johannes 1:29 – 34Lied voor die tafel: Gesang 288:1Kom, laat ons saam tot Jesus nader –met blye uitsig op ons lot!Hy het die heilsplan van die Vadervir sondaars reeds volbring by God.Sy werk van goddelike waarde,die eeue deur met hoop verwag,het Hy volbring: Loof, hemel, aarde,loof Hom, die Lam vir ons geslag.AAN TAFELLof na nagmaal: Gesang 40:2Loof Hom, die Lam van God, want Hy’s vir ons geslag.Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag.Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak;sy koninkryk, sy priesterdom – dít het Hy ons gemaak.IN ANTWOORDDankofferSlotsang: Gesang 221:4Die Lam van God sien al ons nooden neem op Hom ons sonde.Ja, liefde, onbegryplik groot,Bloei vir ons uit sy wonde.Seën

Sunday Apr 13, 2025
Verneder en vereer met die buitengewone kroon
Sunday Apr 13, 2025
Sunday Apr 13, 2025
Skriflesing:
Johannes 19:1-5
Verootmoediging:
Exodus 20
Liedere:
Ges 18
Ps 33:7, 10 Ps 38:5 Ges 249:3 Ges 188:3

Sunday Apr 06, 2025
Ek is dors! En kom dan...
Sunday Apr 06, 2025
Sunday Apr 06, 2025
Skriflesing:
Johannes 19:28-30
Verootmoediging:
Psalm 51
Liedere:
As Toetrede: Ges 8
Lofsang: Ps 84:3
Skuldbelydenis: Ges 69:3
Lof Gv: Ps 105:22
Voor doop: Ps 23:1
Seënbede: Ps 134:4
Slotsang: Ges 391:4, 5

Sunday Mar 30, 2025
Met skoon voete en hande vol bloed
Sunday Mar 30, 2025
Sunday Mar 30, 2025
Skriflesing: Johannes 13:1 – 30 Matthéüs 26:47-50 Matthéüs 27:1- 5 Verootmoediging: Markus 10:17-31 Liedere: As Toetrede: Lofsang: Skuldbelydenis: Lof Gv: Slotsang: Ges 47:1, 2, 3 Ps 100:1, 2 Ges 76 Ges 75:2 Ges 29:2

Sunday Mar 23, 2025

Sunday Mar 16, 2025
Hoop in die donker Getsémané
Sunday Mar 16, 2025
Sunday Mar 16, 2025
Skriflesing:
Markus 14:32-42
Verootmoediging:
Exodus 20
Liedere:
Ges 8
Ps 75: 1, 4, 5
Ges 68: 1
Ges 68: 4, 5
Ges 192: 2

