Die Apk Tzaneen Potgooi
Sola Scriptura – die Skrif alleen. Sola gratia – genade alleen. Sola fide – geloof alleen. Solus Christus – Christus alleen. Soli Deo gloria – aan God alleen die heerlikheid
Sola Scriptura – die Skrif alleen. Sola gratia – genade alleen. Sola fide – geloof alleen. Solus Christus – Christus alleen. Soli Deo gloria – aan God alleen die heerlikheid
Episodes

Sunday Aug 31, 2025
Oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het - 31 Aug 2025
Sunday Aug 31, 2025
Sunday Aug 31, 2025
Skriflesing:Hebreërs 4:12-13Verootmoediging:Exodus 20Liedere:As Toetrede: Ges 89:1, 2Lofsang: Ps 33:2, 3, 5Skuldbelydenis: Ps 119:9Na Gv: Ps 119:7Voor preek: Ges 90Slotsang: Ges 93:2

Sunday Aug 24, 2025
Die pad wat ons stap en die spore wat ons los
Sunday Aug 24, 2025
Sunday Aug 24, 2025
Skriflesing:
Génesis 13:1-18
Verootmoediging:
Deuteronomium 6
Liedere:
As Toetrede: Ges 38:5 Lofsang: Ps 84:1, 6 Skuldbelydenis: Ps 130:2
[2e beryming] Na Gv: Ges 290:1, 3
Slotsang: Ps 25:4

Sunday Aug 17, 2025
Oor bloed en klere
Sunday Aug 17, 2025
Sunday Aug 17, 2025
Skriflesing:
Génesis 3:6-7; 21-24
Verootmoediging:
Matthéüs 22
BYBELSTUDIES
Sustersbybelstudie
Dinsdag om 10:00
DIENSBEURTE
Vandag:
Arborpark & Aquapark
Volgende week:
Broederstroom &
Premierpark
Liedere:
As Toetrede: Ps 93:1
Lofsang: Ps 104:1, 2
Skuldbelydenis: Ges 66:1
Na Gv: Ges 66:3
Voor nagmaal: Ges 54:4
Na nagmaal: Ges 382:2
Slotsang: Ges 206:1

Sunday Aug 10, 2025
Konfronteer die afgode in jou hart
Sunday Aug 10, 2025
Sunday Aug 10, 2025
Skriflesing:
Eségiël 14:1-11
Verootmoediging:
Deuteronómium 6
BYBELSTUDIES
Sustersbybelstudie
Dinsdag 10:00
DIENSBEURTE
Vandag:
Suidwyk & Deerpark
Volgende week:
Harmonie/Eiland &
Noordwyk
[Blomme: Noordwyk]
Liedere:
As Toetrede: Ges 12:3
Lofsang: Ps 33:1, 7, 8
Skuldbelydenis: Ges 71:2
Lof Gv: Ges 277:1, 2
Slotsang: Ps 135:8, 9, 10

Sunday Aug 10, 2025
Oor wurms en wat hulle verteer. ’n Bewustelike dankie vir God se genade
Sunday Aug 10, 2025
Sunday Aug 10, 2025

Sunday Jul 20, 2025
5 Korban? Pasop vir ’n geveinsde godsdiens.
Sunday Jul 20, 2025
Sunday Jul 20, 2025
Skriflesing:Markus 7:1-13Verootmoediging:Markus 12:28-34met Markus 7:14-23Liedere:As Toetrede: Ges 8Lofsang: Ps 9:1, 2, 7Skuldbelydenis: Ges 64:1Lof Gv: Ps 18:13Slotsang: Ges 252:3

Sunday Jul 13, 2025
Maak die somme!
Sunday Jul 13, 2025
Sunday Jul 13, 2025
Skriflesing:
Lukas 14:25-33
Verootmoediging:
Lukas 18:18-30
Liedere:
As Toetrede: Lofsang: Skuldbelydenis: Lof Gv: Slotsang:
Ges 4:1
Ps 68:1, 2
Ges 69:3
Ges 129:1, 2, 3 Ges 31:3

Sunday Jun 29, 2025
‘n Nederige naderkoms voor die heilige God geëis
Sunday Jun 29, 2025
Sunday Jun 29, 2025
Skriflesing:
2 Samuel 6:1-23
Verootmoediging:
Exodus 20
Liedere:
As Toetrede: Ges 15:1, 2
Lofsang: Ps 33:1, 11
Skuldbelydenis: Ges 62:2
Lof Gb: Ges 62:4
Slotsang: Ges 236:4

