Die Apk Tzaneen Potgooi
Sola Scriptura – die Skrif alleen. Sola gratia – genade alleen. Sola fide – geloof alleen. Solus Christus – Christus alleen. Soli Deo gloria – aan God alleen die heerlikheid
Sola Scriptura – die Skrif alleen. Sola gratia – genade alleen. Sola fide – geloof alleen. Solus Christus – Christus alleen. Soli Deo gloria – aan God alleen die heerlikheid
Episodes

Sunday Jan 25, 2026
Gulsigheid laat jou verstik aan God se goedheid
Sunday Jan 25, 2026
Sunday Jan 25, 2026
Skriflesing:
Numeri 11: 1 - 23 ; 31- 35
Liedere:
As Toetrede: Ges 6: 2
Lofsang: Ps 46: 1 en 6
Skuldbelydenis: Ges 84: 11
Na GV: Ps 33: 1 en 5
Slotsang: Ges 241: 1

Sunday Jan 18, 2026
Geloof sonder vrees, huiwering of kompromie ..
Sunday Jan 18, 2026
Sunday Jan 18, 2026
Skriflesing:
Daniël 3 en Handelinge
5:29
Liedere
As toetrede: Ges 22:2
Lofsang: Ges 43:1,3,4
Skuldbelydenis:
Ps 38:1,6,8,17
Voor GV: Ges 294:1,4
Slotsang: Ges 48:1,5

Tuesday Jan 13, 2026
Christus alleen. Punt
Tuesday Jan 13, 2026
Tuesday Jan 13, 2026
Skriflesing:
2 Konings 22-23
Liedere:
As Toetrede: Ges 18
Lofsang: Ps 48:1, 2
Skuldbelydenis: Ges 69:3
Na Gv: Ges 275:4, 5
Voor nagmaal: Ps 146:5
Na nagmaal: Ges 317:2
Slotsang: Ges 94:4

Tuesday Jan 13, 2026
Genade alleen. Punt
Tuesday Jan 13, 2026
Tuesday Jan 13, 2026
Skriflesing:
Génesis 12:1-4; 17:1-7
Liedere:
As Toetrede: Ges 19
Lofsang: Ps 100:1-4
Skuldbelydenis: Ges76
Na Gv: Ges 29:2
Voor doop: Ges 114:1, 2
Seënbede: Ps 134:4
Slotsang: Ps 105:4, 5

Tuesday Jan 13, 2026

Tuesday Jan 13, 2026
Wat beteken ware verlossing?
Tuesday Jan 13, 2026
Tuesday Jan 13, 2026
Skriflesing:
Exodus14: 5-31
As Toetrede:
Lofsang:
Ges 12:3
Ps 18: 1 en 20
Skuldbelydenis: Ps 130:1
Na Gb:
Slotsang:
Ges 75:1 Ps
116:1 en7

Sunday Dec 21, 2025
God is ook groot in die kleine; want sy beloftes bly waar
Sunday Dec 21, 2025
Sunday Dec 21, 2025
Verootmoediging:
Exodus 20
Skriflesing:
Exodus 1:1—2:10
Liedere:
As Toetrede: Ges 172
Lofsang: Ps 8:1, 3, 4
Skuldbelydenis: Ps 38:1
Na Gb: Ges 87:1, 2
Slotsang: Ges 249:3, 4

Sunday Dec 14, 2025
Adv. Jesus Christus in ons regspan!
Sunday Dec 14, 2025
Sunday Dec 14, 2025
Verootmoediging:
Exodus 20
ONTHOU :
GELOFTEDAG
DV 16 Desember
KERSDIENS
DV 25 Desember
om 09:00
Skriflesing:
1 Johannes 1:5—2:6
DIENSBEURTE
Vandag:
Harmonie/Eiland &
Noordwyk
Volgende week:
Aborpark &
Aquapark
Liedere:
As Toetrede: Ges 141:1, 2
Lofsang: Ps 116:1, 2, 3
Skuldbelydenis: Ps 130:1
Na GV: Ps 130:2
Slotsang: Ges 71:4

